Blog Archives

Poems by Lunette Elle Warren

Naguil   middernag (alweer) en my ore sing seker om die geraas van jou stem te onderdruk ek moet jou uit my uit skryf hierdie keer dig ek jou (wat ‘n meisie se vel by die voordeur voorgekeer het) ++++++++++++dood

Google GmailTumblrFacebookPinterestTwitterWhatsApp
Tagged with: ,
Posted in Poetry
Archives