Blog Archives

Radio-omroeper

by Andre van Vuuren   sy diep, gemoduleerde stem bereik my oor die luggolwe hier in my 3 x 4m kamertjie waar ek, omring deur my vyandiggesinde leesenaar, bed en tikmasjien, my probeer verlustig in die oproep van w. e. g.

Tagged with:
Posted in Poetry